KUNSKURSUSSE 2010

Vir beginners wat wil leer hoe om kuns te maak, of vir ervare kunstenaars wat ander of meer gevorderde tegnieke wil leer of op soek is na nuwe idees. Klasse word deur ervare en hoog gekwalifiseerde dosente en kunstenaars aangebied

 

VOORWAARDES EN REGULASIES 

  • Alle kursusse is 4 ure lank, met 'n kort pouse tussenin, en vind op Saterdae plaas vanaf 10h00 tot 14h00.

  • Alle kursusse kos R350-00 BTW insl. en word streng vooruit betaal.

  • 'n Subminimum van 4 studente per klas word benodig voordat die klas kan plaasvind.

  • Studente moet hul eie materiele verskaf. 'n Lys van benodighede sal deur die galery verskaf word.

KLIEK OP DIE RELEVANTE KURSUS OM ONS TE KONTAK

LAAI DIE OPGEDATEERDE KURSUSDOKUMENT AF

JANUARIE

FEBRUARIE

MAART

APRIL

MEI

JUNIE

JULIE

AUGUSTUS

SEPTEMBER

OKTOBER

NOVEMBER

 16 Teorie -

Konsepontwikkeling  

6 Figuurtekening  Tekentegnieke,

Fotorealistiese tegnieke,

Lineęre teken, Hande en voete  

6 Figuurtekening  Kop en nek,

Selfportret

 

10 Figuurtekening Toon en komposisie,

Gewig en balans

1 Figuurtekening Beweging, Merkmaak, Ekspressie en kreatiwiteit, Gevorderde gebruik van alle media 

 5 Figuurtekening Toon en komposisie, Gewig en balans

10 Figuurtekening  Tekentegnieke,

Fotorealistiese tegnieke,

Lineęre teken, Hande en voete

 

 

4 Figuurtekening

Kop en nek,

Selfportret

2 Figuurtekening

Toon en komposisie,

Gewig en balans

 

 

6 Figuurtekening

Beweging,

Merkmaak, Ekspressie en kreatiwiteit, Gevorderde gebruik van alle media  

   

6 Teorie -

Identiteit in kuns 

 

1 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Basies 1 & 2 

 

10 Kleurterapie

Die gebruik van kleur om die liggaam se energie frekwensies in balans te bring, fisies of emosioneel; insluitend ‘n individuele sessie met ‘n terapeut

 7 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Basies 1 & 2 

     

16 Teken

Basiese tekentegniek,

Perseptueel (analities) en ekspressief (emosionele uitbeelding) 

13 Teken  –

Lyn, Toon, Tekstuur, Kontras

 

13 Teken  – Perspektief,

Komposisie,

Plasing,

Proporsie van beeld tot formaat,

Skaal

10

Teken  – Konseptualisering, Hoe om met idees, onderwerpe en temas te werk (basies)

8

Teken  – Aanbieding, Raam teenoor ongeraam, installasie 

 

19 Teken  – Basiese tekentegniek,

Perseptueel (analities) en ekspressief (emosionele uitbeelding)

17 Teken  – Lyn, Toon, Tekstuur, Kontras

 

14 Teken  – Lyn, Toon, Tekstuur, Kontras

11 Teken  –

Perspektief,

Komposisie,

Plasing,

Proporsie van beeld tot formaat,

Skaal

9 Teken  – Konseptualisering, Hoe om met idees, onderwerpe en temas te werk (basies)  

13 Teken  -

Aanbieding, Raam teenoor ongeraam, installasie  

 

 

 

13

Digitale beeldskepping (Photoshop):

Basies 1 & 2

   

8 Digitale beeldskepping (Photoshop): Basies 3 & 4 

 

 

14 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Basies 3 & 4

11 Teorie -

Kontempoęre fotografie diskoerse

   

23 Skilder –

Basies: formate, gereedskap, tegnieke

20 Skilder

Kleurteorie

20 Skilder -

Persepsie, realisme en imitasie

17 Skilder –Ekspressionisme, emosionele uitbeelding

15 Skilder – Konsepontwikkeling

19 Skilder  –

Basies: formate, gereedskap, tegnieke

24 Skilder

Kleurteorie

 

21 Skilder

Kleurteorie

18 Skilder -

Persepsie, realisme en imitasie

16 Skilder –Ekspressionisme, emosionele uitbeelding

20 Skilder – Konsepontwikkeling

 

13 Digitale beeldskepping (Photoshop): Basies 3 & 4 

   

15 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Teks, web, kompressie

 

 

21 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Teks, web, kompressie

     

30 Beeldhou -

Basiese klei modellering

27 Beeldhou -

Basiese vorm giet, Inleiding tot kerf

27 Beeldhou - Basiese kerf, Voorereiding van die vorm

24 Beeldhou -

Giet in hars, Lamineer met hars

22 Beeldhou - Vorm uithaal, Inleiding tot harnas 

26 Beeldhou - kerf harnas en giet

 

31 Beeldhou - Evaluering en beplanning van assemblage

 

28 Beeldhou - Evaluering en beplanning van assemblage

25 Beeldhou -

Metaal giet

23 Beeldhou -

Basiese klei modellering

27 Beeldhou -

Basiese vorm giet, Inleiding tot kerf

 

27 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Teks, web, kompressie

27 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Toepassing

 

22 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Toepassing

 

 

28 Digitale beeldskepping (Photoshop):

Toepassing

     

 

  

  © Fried Contemporary Art Gallery & Studio